Esegiël 40:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Die man het vir my gesê: “Mensekind, kyk mooi, luister aandagtig en skenk aandag aan* alles wat ek vir jou wys, want dit is hoekom jy hierheen gebring is. Vertel vir die huis van Israel alles wat jy sien.”+
4 Die man het vir my gesê: “Mensekind, kyk mooi, luister aandagtig en skenk aandag aan* alles wat ek vir jou wys, want dit is hoekom jy hierheen gebring is. Vertel vir die huis van Israel alles wat jy sien.”+