Esegiël 40:46 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 46 Die eetkamer wat noord kyk, is vir die priesters wat verantwoordelik is vir die diens by die altaar.+ Hulle is die seuns van Sadok,+ die Leviete wat aangestel is om Jehovah te nader om hom te dien.”+
46 Die eetkamer wat noord kyk, is vir die priesters wat verantwoordelik is vir die diens by die altaar.+ Hulle is die seuns van Sadok,+ die Leviete wat aangestel is om Jehovah te nader om hom te dien.”+