Esegiël 41:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Die gesig van ’n mens het na die palmboom aan die een kant gekyk, en die gesig van ’n leeu* het na die palmboom aan die ander kant gekyk.+ Dit was hoe hulle deur die hele tempel gegraveer is.
19 Die gesig van ’n mens het na die palmboom aan die een kant gekyk, en die gesig van ’n leeu* het na die palmboom aan die ander kant gekyk.+ Dit was hoe hulle deur die hele tempel gegraveer is.