Esegiël 41:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Daar was gegraveerde gerubs en palmboomfigure op die deure van die heiligdom, net soos dié wat op die mure was.+ Daar was ook ’n houtafdak aan die voorkant van die portaal aan die buitekant.
25 Daar was gegraveerde gerubs en palmboomfigure op die deure van die heiligdom, net soos dié wat op die mure was.+ Daar was ook ’n houtafdak aan die voorkant van die portaal aan die buitekant.