Esegiël 43:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 ’n Gees het my toe opgelig en my na die binneste voorhof gebring, en ek het gesien dat die tempel vol was van die heerlikheid van Jehovah.+
5 ’n Gees het my toe opgelig en my na die binneste voorhof gebring, en ek het gesien dat die tempel vol was van die heerlikheid van Jehovah.+