Esegiël 44:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Toe het Jehovah vir my gesê: “Hierdie poort moet gesluit bly. Dit mag nie oopgemaak word nie, en geen mens mag daardeur inkom nie, want Jehovah, die God van Israel, het daardeur ingekom,+ en daarom moet dit gesluit bly.
2 Toe het Jehovah vir my gesê: “Hierdie poort moet gesluit bly. Dit mag nie oopgemaak word nie, en geen mens mag daardeur inkom nie, want Jehovah, die God van Israel, het daardeur ingekom,+ en daarom moet dit gesluit bly.