Esegiël 44:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Daarna het hy my deur die poort aan die noordekant tot by die voorkant van die tempel gebring. Toe het ek gekyk en gesien dat die heerlikheid van Jehovah die tempel van Jehovah gevul het.+ Daarom het ek met my gesig na die grond toe neergeval.+
4 Daarna het hy my deur die poort aan die noordekant tot by die voorkant van die tempel gebring. Toe het ek gekyk en gesien dat die heerlikheid van Jehovah die tempel van Jehovah gevul het.+ Daarom het ek met my gesig na die grond toe neergeval.+