Esegiël 44:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 “‘Maar die Leviete wat ver van my af weggedwaal het+ toe Israel van my af weggedwaal het om agter hulle walglike afgode* aan te gaan, sal die gevolge van hulle sonde dra. Esegiël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 44:10 Die Wagtoring,1999/3/1, bl. 9
10 “‘Maar die Leviete wat ver van my af weggedwaal het+ toe Israel van my af weggedwaal het om agter hulle walglike afgode* aan te gaan, sal die gevolge van hulle sonde dra.