-
Esegiël 45:17Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
17 Maar die hoofman sal verantwoordelik wees vir die heelbrandoffers,+ die graanoffer+ en die drankoffer gedurende die feeste,+ die nuwemane, die Sabbatte+ en al die vasgestelde feeste van die huis van Israel.+ Hy moet die sonde-offer, die graanoffer, die heelbrandoffer en die vrede-offers* voorsien om vir die huis van Israel versoening te doen.’
-