-
Esegiël 46:18Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
18 Die hoofman mag niks van die erfdeel van die volk neem deur hulle van hulle eiendom te beroof nie. Hy moet uit sy eie eiendom vir sy seuns ’n erfdeel gee, sodat niemand onder my volk van sy eiendom af weggedryf word nie.’”
-