Esegiël 47:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 “Vissermanne sal langs die rivier staan, van En-Gedi+ af tot by En-Eglaʹim, waar daar ’n droogmaakplek vir sleepnette sal wees. Daar sal ’n oorvloed van baie soorte vis wees, soos die visse van die Grootsee.*+ Esegiël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 47:10 Rein aanbidding, bl. 203-205 Die Wagtoring,1999/3/1, bl. 21
10 “Vissermanne sal langs die rivier staan, van En-Gedi+ af tot by En-Eglaʹim, waar daar ’n droogmaakplek vir sleepnette sal wees. Daar sal ’n oorvloed van baie soorte vis wees, soos die visse van die Grootsee.*+