Esegiël 47:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Julle sal dit erf en gelyke dele kry.* Ek het gesweer om hierdie land aan julle voorvaders te gee,+ en nou is dit as ’n erfdeel aan julle toegewys. Esegiël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 47:14 Rein aanbidding, bl. 213-216
14 Julle sal dit erf en gelyke dele kry.* Ek het gesweer om hierdie land aan julle voorvaders te gee,+ en nou is dit as ’n erfdeel aan julle toegewys.