Esegiël 47:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 “Die grens aan die oostekant loop tussen Hauran en Damaskus en langs die Jordaanrivier tussen Giʹlead+ en die land van Israel. Julle moet van die grens af tot by die oostelike see* meet. Dit is die oostelike grens.
18 “Die grens aan die oostekant loop tussen Hauran en Damaskus en langs die Jordaanrivier tussen Giʹlead+ en die land van Israel. Julle moet van die grens af tot by die oostelike see* meet. Dit is die oostelike grens.