Esegiël 48:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Dit moet wees vir die geheiligde priesters uit die seuns van Sadok,+ wat hulle verantwoordelikhede teenoor my nagekom het en wat nie afgedwaal het toe die Israeliete en die Leviete afgedwaal het nie.+
11 Dit moet wees vir die geheiligde priesters uit die seuns van Sadok,+ wat hulle verantwoordelikhede teenoor my nagekom het en wat nie afgedwaal het toe die Israeliete en die Leviete afgedwaal het nie.+