Daniël 1:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Toe het die koning sy hoofhofbeampte, Asʹpenas, beveel om van die jong Israeliete te bring, veral dié uit die koninklike familie en uit ander belangrike families.+ Daniël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 1:3 Daniël se profesie, bl. 33-34
3 Toe het die koning sy hoofhofbeampte, Asʹpenas, beveel om van die jong Israeliete te bring, veral dié uit die koninklike familie en uit ander belangrike families.+