Daniël 1:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Die koning het toe met hulle gepraat, en daar was niemand in die hele groep soos Daniël, Hananʹja, Miʹsael en Asarʹja nie.+ En hulle is in die diens van die koning aangestel. Daniël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 1:19 Daniël se profesie, bl. 43
19 Die koning het toe met hulle gepraat, en daar was niemand in die hele groep soos Daniël, Hananʹja, Miʹsael en Asarʹja nie.+ En hulle is in die diens van die koning aangestel.