Daniël 2:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Maar daar is ’n God in die hemel wat ’n Openbaarder van geheime is,+ en hy het aan koning Nebukadneʹsar bekend gemaak wat aan die einde van die dae gaan gebeur. Dít is u droom, en dít is die visioene wat u gesien het terwyl u op u bed gelê het: Daniël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 2:28 Daniël se profesie, bl. 48-49 Die Wagtoring (1986),1986/11/15, bl. 6
28 Maar daar is ’n God in die hemel wat ’n Openbaarder van geheime is,+ en hy het aan koning Nebukadneʹsar bekend gemaak wat aan die einde van die dae gaan gebeur. Dít is u droom, en dít is die visioene wat u gesien het terwyl u op u bed gelê het: