-
Daniël 3:25Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
25 Hy het gesê: “Kyk! Ek sien vier manne in die vuur rondloop. Hulle is nie vasgebind nie en hulle makeer niks nie. En die vierde man lyk soos ’n seun van die gode.”
-