Daniël 3:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Nebukadneʹsar het nader aan die deur van die brandende vuuroond gegaan en gesê: “Sadrag, Mesag en Abedneʹgo, knegte van die allerhoogste God,+ kom uit en kom hier na my toe!” Toe het Sadrag, Mesag en Abedneʹgo uit die vuur uitgekom.
26 Nebukadneʹsar het nader aan die deur van die brandende vuuroond gegaan en gesê: “Sadrag, Mesag en Abedneʹgo, knegte van die allerhoogste God,+ kom uit en kom hier na my toe!” Toe het Sadrag, Mesag en Abedneʹgo uit die vuur uitgekom.