27 En die satrape, prefekte, goewerneurs en die hoë amptenare van die koning wat daar bymekaar was,+ het gesien dat die vuur niks aan hierdie manne gedoen het nie.+ Nie eers ’n haar op hulle kop was geskroei nie, hulle mantels het nog dieselfde gelyk en hulle het nie eers na vuur geruik nie.