Daniël 4:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Maar laat die stomp met sy wortels in die grond bly, tussen die gras van die veld, met ’n band van yster en van koper om die stomp. Laat die dou van die hemel dit natmaak, en laat sy deel saam met die diere tussen die plante van die aarde wees.+ Daniël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 4:15 Daniël se profesie, bl. 85-86, 90-92 “Hele Skrif”, bl. 140 Ware vrede, bl. 71-72
15 Maar laat die stomp met sy wortels in die grond bly, tussen die gras van die veld, met ’n band van yster en van koper om die stomp. Laat die dou van die hemel dit natmaak, en laat sy deel saam met die diere tussen die plante van die aarde wees.+