Daniël 4:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Aanvaar dus my raad, asseblief, o koning. Draai weg van u sondes deur te doen wat reg is, en van u ongeregtigheid deur genade aan die armes te betoon. Miskien sal u voorspoed dan langer hou.’”+ Daniël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 4:27 Daniël se profesie, bl. 88-89
27 Aanvaar dus my raad, asseblief, o koning. Draai weg van u sondes deur te doen wat reg is, en van u ongeregtigheid deur genade aan die armes te betoon. Miskien sal u voorspoed dan langer hou.’”+