-
Daniël 5:7Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
7 Die koning het hard uitgeroep dat die waarsêers, die Galdeërs* en die sterrevoorspellers ingebring moet word.+ Die koning het vir die wyse manne van Babilon gesê: “As enige mens hierdie skrif kan lees en vir my kan sê wat dit beteken, sal ’n pers* kleed vir hom aangetrek word en ’n goue ketting om sy nek gehang word.+ En hy sal as die derde heerser in die koninkryk regeer.”+
-