Daniël 5:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Weens die grootheid wat Hy hom gegee het, het alle volke, nasies en taalgroepe van vrees voor hom gebewe.+ Hy kon almal doodmaak wat hy wou doodmaak en almal laat lewe wat hy wou laat lewe. Hy kon mense verhoog en hy kon hulle verneder.+
19 Weens die grootheid wat Hy hom gegee het, het alle volke, nasies en taalgroepe van vrees voor hom gebewe.+ Hy kon almal doodmaak wat hy wou doodmaak en almal laat lewe wat hy wou laat lewe. Hy kon mense verhoog en hy kon hulle verneder.+