Daniël 6:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Toe het die koning na sy paleis gegaan. Hy het die hele nag lank gevas en het geweier om enige vermaak te geniet,* en hy kon nie slaap nie.
18 Toe het die koning na sy paleis gegaan. Hy het die hele nag lank gevas en het geweier om enige vermaak te geniet,* en hy kon nie slaap nie.