Daniël 6:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 My God het sy engel gestuur en die bek van die leeus toegemaak,+ en hulle het niks aan my gedoen nie,+ want ek was onskuldig voor hom. En ek het ook niks verkeerds teenoor u gedoen nie, o koning.” Daniël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 6:22 Daniël se profesie, bl. 122-123
22 My God het sy engel gestuur en die bek van die leeus toegemaak,+ en hulle het niks aan my gedoen nie,+ want ek was onskuldig voor hom. En ek het ook niks verkeerds teenoor u gedoen nie, o koning.”