Daniël 7:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 “Die eerste was soos ’n leeu,+ en hy het die vlerke van ’n arend gehad.+ Terwyl ek gekyk het, is sy vlerke uitgeruk, en hy is van die aarde af opgetel sodat hy op twee voete gestaan het soos ’n mens, en die hart van ’n mens is aan hom gegee. Daniël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 7:4 Daniël se profesie, bl. 131-132 Die Wagtoring (1986),1986/10/1, bl. 7
4 “Die eerste was soos ’n leeu,+ en hy het die vlerke van ’n arend gehad.+ Terwyl ek gekyk het, is sy vlerke uitgeruk, en hy is van die aarde af opgetel sodat hy op twee voete gestaan het soos ’n mens, en die hart van ’n mens is aan hom gegee.