-
Daniël 7:7Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
7 “Hierna het ek in die visioene van die nag ’n vierde dier gesien. Hy was vreesaanjaend en skrikwekkend en buitengewoon sterk, en hy het groot tande van yster gehad. Hy het verslind en stukkend gebyt, en wat oorgebly het, het hy met sy pote vertrap.+ Hy was anders as al die ander diere wat voor hom was, en hy het tien horings gehad.
-