Daniël 7:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 “Toe wou ek meer weet oor die vierde dier, wat anders was as al die ander. Hy was buitengewoon vreesaanjaend, met tande van yster en kloue van koper, en hy het verslind en stukkend gebyt, en wat oorgebly het, het hy met sy pote vertrap.+
19 “Toe wou ek meer weet oor die vierde dier, wat anders was as al die ander. Hy was buitengewoon vreesaanjaend, met tande van yster en kloue van koper, en hy het verslind en stukkend gebyt, en wat oorgebly het, het hy met sy pote vertrap.+