Daniël 8:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Toe ek opkyk, het ek ’n ram+ voor die rivier sien staan, en hy het twee horings gehad.+ Die twee horings was lank, maar die een was langer as die ander, en die langste horing het laaste uitgekom.+ Daniël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 8:3 Daniël se profesie, bl. 166-167 Die Wagtoring (1988),1988/3/15, bl. 27 Skepping, bl. 220
3 Toe ek opkyk, het ek ’n ram+ voor die rivier sien staan, en hy het twee horings gehad.+ Die twee horings was lank, maar die een was langer as die ander, en die langste horing het laaste uitgekom.+