Daniël 8:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Hy het gekom tot waar ek gestaan het, maar ek het so geskrik dat ek neergeval het met my gesig na die grond toe. Hy het vir my gesê: “Verstaan, o mensekind, dat die visioen vir die tyd van die einde is.”+ Daniël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 8:17 Daniël se profesie, bl. 165 Die Wagtoring,1987/7/1, bl. 13
17 Hy het gekom tot waar ek gestaan het, maar ek het so geskrik dat ek neergeval het met my gesig na die grond toe. Hy het vir my gesê: “Verstaan, o mensekind, dat die visioen vir die tyd van die einde is.”+