25 En weens sy slinksheid sal hy bedrieglik optree om sukses te behaal. Hy sal baie hoogmoedig word. En in ’n tyd van veiligheid, sal hy verwoesting oor baie bring. Hy sal selfs teen die Heerser van die heersers opstaan, maar hy sal gebreek word, en nie deur ’n mensehand nie.