Daniël 8:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Ek, Daniël, was uitgeput en ek was dae lank siek.+ Toe het ek opgestaan en die werk van die koning gedoen,+ maar ek was stomgeslaan weens wat ek gesien het en wat niemand kon verstaan nie.+
27 Ek, Daniël, was uitgeput en ek was dae lank siek.+ Toe het ek opgestaan en die werk van die koning gedoen,+ maar ek was stomgeslaan weens wat ek gesien het en wat niemand kon verstaan nie.+