Daniël 9:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Toe het ek tot Jehovah, die ware God, gebid en hom om hulp gesmeek. Ek het gevas,+ saklinne gedra en as oor my gegooi. Daniël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 9:3 Daniël se profesie, bl. 182
3 Toe het ek tot Jehovah, die ware God, gebid en hom om hulp gesmeek. Ek het gevas,+ saklinne gedra en as oor my gegooi.