Daniël 9:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Al hierdie rampspoed het oor ons gekom, net soos daar in die Wet van Moses geskryf is.+ En tog, Jehovah ons God, het ons u nie om genade gesmeek nie.* Ons het nie van ons sondes weggedraai+ en gewys dat ons u getrouheid* verstaan nie. Daniël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 9:13 Daniël se profesie, bl. 183
13 Al hierdie rampspoed het oor ons gekom, net soos daar in die Wet van Moses geskryf is.+ En tog, Jehovah ons God, het ons u nie om genade gesmeek nie.* Ons het nie van ons sondes weggedraai+ en gewys dat ons u getrouheid* verstaan nie.