Daniël 9:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Skenk aandag, o my God, en luister! Kyk tog en sien hoe ons swaarkry en hoe verlate die stad is wat u naam dra. Want ons smeek u nie omdat ons dade regverdig is nie, maar omdat u baie genadig is.+ Daniël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 9:18 Daniël se profesie, bl. 184
18 Skenk aandag, o my God, en luister! Kyk tog en sien hoe ons swaarkry en hoe verlate die stad is wat u naam dra. Want ons smeek u nie omdat ons dade regverdig is nie, maar omdat u baie genadig is.+