25 Jy moet weet en verstaan: Vandat die bevel gegee word dat Jerusalem herstel en herbou moet word+ totdat Messiʹas+ die Leier+ kom, sal daar 7 weke wees, en ook 62 weke.+ Jerusalem sal herstel en herbou word, met ’n openbare plein en ’n grag, maar in moeilike tye.