Daniël 10:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Ek het gekom om jou te laat verstaan wat aan die einde van die dae met jou volk sal gebeur,+ want dit is ’n visioen oor die toekoms.”+ Daniël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 10:14 Die Wagtoring (Studie-uitgawe),2020/5, bl. 3 Die Wagtoring,1987/7/1, bl. 11, 21
14 Ek het gekom om jou te laat verstaan wat aan die einde van die dae met jou volk sal gebeur,+ want dit is ’n visioen oor die toekoms.”+