Daniël 10:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Toe het hy gesê: “Moenie bang wees nie,+ o baie geliefde* man.+ Mag jy vrede hê.+ Wees sterk, ja, wees sterk.” Terwyl hy met my gepraat het, het ek krag gekry en gesê: “Laat my heer praat, want u het my versterk.” Daniël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 10:19 Daniël se profesie, bl. 208
19 Toe het hy gesê: “Moenie bang wees nie,+ o baie geliefde* man.+ Mag jy vrede hê.+ Wees sterk, ja, wees sterk.” Terwyl hy met my gepraat het, het ek krag gekry en gesê: “Laat my heer praat, want u het my versterk.”