Daniël 10:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Toe het hy gesê: “Weet jy hoekom ek na jou toe gekom het? Ek gaan nou terug om teen die prins van Persië te veg.+ Wanneer ek weggaan, sal die prins van Griekeland kom. Daniël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 10:20 Daniël se profesie, bl. 204-205, 208-209
20 Toe het hy gesê: “Weet jy hoekom ek na jou toe gekom het? Ek gaan nou terug om teen die prins van Persië te veg.+ Wanneer ek weggaan, sal die prins van Griekeland kom.