4 Maar wanneer hy baie magtig is, sal sy koninkryk opgebreek word en na die vier windrigtings toe verdeel word.+ Dit sal nie aan sy nakomelinge behoort nie, en dit sal nie soos sy heerskappy wees nie, want sy koninkryk sal uitgeruk word en aan ander behoort.