Daniël 11:35 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 35 En party van dié wat insig het, sal struikel, sodat daar weens hulle ’n suiwering en ’n reiniging kan plaasvind,+ tot die tyd van die einde toe. Want dit is vir die vasgestelde tyd. Daniël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 11:35 Daniël se profesie, bl. 274-275 Die Wagtoring (1993),1993/11/1, bl. 17-18
35 En party van dié wat insig het, sal struikel, sodat daar weens hulle ’n suiwering en ’n reiniging kan plaasvind,+ tot die tyd van die einde toe. Want dit is vir die vasgestelde tyd.