14 Ek sal julle dogters nie oordeel weens hulle prostitusie,
of julle skoondogters weens hulle egbreuk nie.
Want die mans gaan saam met die hoere
en bring offerandes saam met die tempelprostitute.
So ’n volk wat geen verstand het nie,+ sal tot ’n val kom.