Hosea 12:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 “Eʹfraim voed homself met wind. Hy sit die hele dag die oostewind agterna. Hy laat leuens en geweld meer word. Hulle maak ’n verbond met Assiʹrië+ en neem olie na Egipte.+
12 “Eʹfraim voed homself met wind. Hy sit die hele dag die oostewind agterna. Hy laat leuens en geweld meer word. Hulle maak ’n verbond met Assiʹrië+ en neem olie na Egipte.+