Hosea 14:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Hulle sal weer in sy skaduwee woon. Hulle sal met graan boer en sal bot soos ’n wingerdstok.+ Sy roem sal soos die wyn van die Liʹbanon wees.
7 Hulle sal weer in sy skaduwee woon. Hulle sal met graan boer en sal bot soos ’n wingerdstok.+ Sy roem sal soos die wyn van die Liʹbanon wees.