Joël 3:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Steek ’n sekel in, want die oes is ryp. Kom trap die wynpers, want dit is vol.+ Die vate loop oor, want hulle slegtheid is oorvloedig. Joël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 3:13 Openbaring se klimaks, bl. 283 Die Wagtoring,1992/5/1, bl. 91987/5/15, bl. 18-19
13 Steek ’n sekel in, want die oes is ryp. Kom trap die wynpers, want dit is vol.+ Die vate loop oor, want hulle slegtheid is oorvloedig.