Joël 3:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 En julle sal moet weet dat ek Jehovah julle God is, wat op Sion, my heilige berg, woon.+ Jerusalem sal ’n heilige plek word,+en vreemdelinge* sal nie meer daardeur trek nie.+ Joël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 3:17 Die Wagtoring,1998/5/1, bl. 25
17 En julle sal moet weet dat ek Jehovah julle God is, wat op Sion, my heilige berg, woon.+ Jerusalem sal ’n heilige plek word,+en vreemdelinge* sal nie meer daardeur trek nie.+