Amos 1:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Daarom sal ek die muur van Rabba aan die brand steek,+en die vuur sal haar versterkte torings verteer. Daar sal ’n oorlogskreet gehoor word op hierdie dag van oorlog,en op hierdie dag van stormwind sal daar ’n orkaan wees.
14 Daarom sal ek die muur van Rabba aan die brand steek,+en die vuur sal haar versterkte torings verteer. Daar sal ’n oorlogskreet gehoor word op hierdie dag van oorlog,en op hierdie dag van stormwind sal daar ’n orkaan wees.