5 wat sê: ‘Wanneer sal die fees van die nuwemaan verby wees,+ sodat ons ons graan kan verkoop?
En wanneer sal die Sabbat verby wees,+ sodat ons ons graan te koop kan aanbied?
Dan kan ons die efa kleiner maak
en die gewig van die sikkel groter
om te bedrieg met ’n valse weegskaal.+