Obadja 19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Hulle sal die Negeb in besit neem, en die bergstreek van Esau,+die Sjefeʹla en die land van die Filistyne.+ Hulle sal die gebied van Eʹfraim en die gebied van Samariʹa in besit neem,+en Benjamin sal Giʹlead in besit neem.
19 Hulle sal die Negeb in besit neem, en die bergstreek van Esau,+die Sjefeʹla en die land van die Filistyne.+ Hulle sal die gebied van Eʹfraim en die gebied van Samariʹa in besit neem,+en Benjamin sal Giʹlead in besit neem.